hi from italy
So bly Willie het werk gekry Nimsi!
Baie dankie Thea dit gaan baie goed!!! Hoop jy het ook lekker week! Ai!! Nimsi ons is so bly vir jou en Willie. God voorsien altyd!! x x
Baie dankie aan almal wat saam met ons gebid het. Willie het werk gekry en ons kyk met dankbaarheid vorentoe. God Bless!
HiHoop jou week het al verbeter!!
Nimsi, julle is in my gebede! Baie sterkte daardie kant
Ai! Nimsi ek is so vreeslik jammer om te hoor!! Ek gaan baie hard vir jou bid!! Sterkte vir jou en Willie!
Bid asb saam met my en Willie ons is vir die 3de keer in n jaar sonder werk.
Hi Zzz Hello vir jou ook lol, geniet die naweek!!